Tuis. 12

(Tuis.) #1

108 tuis Desember 2017


lesertuin


Ek sien myself nie as ’n tuinier nie maar eerder as


iemand wat my tuin versier. – Jenny


Jenny beskou haar tuin as deel van haar huis – daarom wil sy elke hoekie
buite mooimaak net soos binne. “Die trommels word vir my net mooier
hoe meer dit roes. Die kleure word sagter en subtieler hoe langer dit in
die wind en weer staan. Dit raak meer vintage.”
Free download pdf