Tuis. 12

(Tuis.) #1
HOU DOP!
BESIGHEIDTjirpie
WIEAnina Deetlefs Gene Coetzer en
Cilna Katzke
WAARKaapstad

Gee jou verfwerk ’n tikkie blieng met die nuwe
Annie Sloan Gilding Wax. Gebruik dit op meubels
of ander projekte om sekere detail soos reliëfwerk
te beklemtoon of bedek sommer die hele ding! Dis
beskikbaar in Warm Gold Bright Gold Dark
Silver Bright Silver en Copper (R105 vir
15 ml) by Annie Sloan-verskaffers
lekanniesloansa.co.za.

Kry dié prettige gesinnetjie (vanaf R55 per handgemaakte
stuk) by die Frans geïnspireerde geskenk-en-dekorwinkel
Hoppy Hearts & Hartz-verloren in Krugersdorp Gauteng. Bestel
individuele hasies aanlyn en bou jou eie gesin – hoe skattig!
Kry hulle op Facebook.

WARM KOPIES

Foto


Sonia Hough Photography


Wil jy ons van iets nuuts vertel? Stuur e-pos na [email protected].

’n Strooikussing se trefkrag
hang af van die oortreksel –
Biggie Best se nuwe reeks
Brush Fringe-kussings
(50 x 50 cm) sal beslis die oog
vang. Die oortreksels is
gemaak van 100% linne en
spog met oulike fraiings! Die
rys van R345 sluit ’n vere-

. Loer ook by
twebshop.co.za.


UIT LAPLAND!

HUL WERK Tjirpie is gestig deur twee sus
met ’n passie vir mooi handgemaakte goed
onder meer keramiekware en maak A3- en
groetekaartjies plakkers en etikette alles ve
inheemse blomme en voëls. Hulle wil in 201
lapreeks uitbring. En wat ’n oulike naam!
“Ons wou iets kies wat die speelse gees va
kan vasvang in ons karaktervolle moedert
woord “tjirpie” wat jou herinner aan die ge
maak en klink soos die Engelse woord ‘chir
Hul produkte is te koop by die aanlynwink
knus.co asook Vamp La Motte en The Sp
in die Wes-Kaap en Lady Botany op Knys
bestel by 082 491 7914 of tjirpie@webafri
As jy in Somerset-Wes se omgewing is loe
hul stalletjie by die Lourensford-Kersmark
1 tot 3 Desember).

rys van R
ussing in
ggiebest

aal
eluuid
rppy’.”
kel
picce Ro
naa;of
caa.org.z
erin by
van

nnie
landwyd. Besoe

s

sters en ’n vriendin
d. Hulle vervaardig
A4-afdrukke
ersier met
18 ook ’n

ons werk
d di p
k
bi


  • vandaar dievandaar die
    wat ’n voël


oute

za.
Free download pdf