Tuis. 12

(Tuis.) #1

  • Oorskiet- gebraaide aartappelwiggies maak die heerlikste
    ŶĂĐŚŽƐ͘^ƉƌĞŝŚƵůůĞƵŝƚŝŶ͛ŶŽŽŶĚďĂŬĞŶĚƌƵƉƚĂŵĂƟĞƐĂůƐĂŽŽƌ͕
    gevolg deur suurroom en gerasperde cheddarkaas. Bak vir
    ƐŽǁĂƚϮϬŵŝŶƵƚĞŝŶ͛ŶǀŽŽƌǀĞƌŚŝƩĞŽŽŶĚƚĞĞŶϮϬϬരΣ͘^ŝƚǀŽŽƌ
    ŵĞƚ͛ŶƚĂŵĂƟĞͲĞŶͲĂǀŽŬĂĚŽƐĂůƐĂĞŶǀĂƌƐŬŽůũĂŶĚĞƌ͘
    ͻ'ĞďƌƵŝŬŽŽƌƐŬŝĞƚƌLJƐǀŝƌƌLJƐƐůĂĂŝŽĨŐĞďƌĂĂŝĚĞƌLJƐ͘sŽĞŐĞƌƚũŝĞƐ͕
    ŵĂŶŐĞƚŽƵƚ͕ƐƚĞƵƌŐĂƌŶĂůĞĞŶƐƵƵƌůĞŵŽĞŶďLJ͘
    ͻŶŵŽĞŶŝĞǀĞƌŐĞĞƚǀĂŶĨƌŝƩĂƚĂƐŶŝĞ͊LJŬĂŶƐĞŶŝŐĞŽŽƌƐŬŝĞƚ
    kan met sukses saam met ’n eier-en-kaasmengsel gebak word
    vir ’n smullekker ete op sy eie.


Nog planne met oorskiet


KORS


  • 100 g soutbeskuitjies

  • 60 ml gerasperde
    parmesaankaas

  • 60 ml gesmelte botter
    VULSEL

  • 250 g roomkaas

  • 250 ml room

  • 4 eiers

    • 250 g gaar oorskietkalkoen
      opgekap

    • 4 repe swoerdlose spekvleis
      brosgebraai en gekrummel

    • 4 sprietuie gekap
      •60ml elk gekapte vars
      pietersielie en grasuie

    • 50 g mozzarellakaas
      gerasper




Kaastert met kalkoen en spek
Onder R80 • Genoeg vir 6 • Bereidingstyd: 30 minute
Gaarmaaktyd: 45 minute

1 Voorverhit die oond tot 200 °C. Spuit ’n 24 cm-tertbak met
kleefwerende kossproei of smeer dit met botter. Kap die beskuitjies
fyn in ’n voedselverwerker; voeg die parmesaankaas en die
gesmelte botter by. Meng goed en skep die beskuitjiemengsel in die
tertbak. Gebruik jou vingerpunte om dit onderin die bak vas te druk.
Sit dit in die yskas terwyl jy die vulsel maak.
2 Maak die vulsel Klop die roomkaas room en eiers saam. Voeg
die kalkoen spek sprietuie pietersielie en grasuie by en geur na
smaak met sout en swartpeper. Skep die vulsel in die tertkors en
strooi die mozzarellakaas bo-oor. Bak vir sowat 45 minute of tot
gestol en goudbruin. Sit voor met ’n groen slaai.


  • 4 tortillas

  • 250 ml hoemoes

  • 200–250 g gaar oorskiet-
    filet in dun repies gesny

    • 40 g bronkorsblare

    • 1 rooi ui fyngekap

    • 100 g fetakaas




Filet-en-feta-“wraps”


Onder R80 • Genoeg vir 4 • Bereidingstyd: 15 minute


1 Verhit ’n pan oor matige hitte en braai die tortillas een vir een
aan weerskante tot dit begin verbruin. Smeer hoemoes op elkeen.
2 Meng die filet bronkors en rooi ui en verdeel dit tussen die
gesmeerde tortillas. Geur met sout en swartpeper. Krummel
fetakaas oor en vou toe.


Variasies



  • Gebruik oorskiet-lamsvleis pleks van filet.

  • As jou begroting dit toelaat voeg gekapte pistasieneute of
    geroosterde amandels by vir ’n bietjie knars.


Hierdie resep
is ook lekker met
oorskiethoender.

Desember 2017 tuis 119

Free download pdf