Tuis. 12

(Tuis.) #1

So’nboekrakisideaalvir’n


kinderkamermet gunsteling-


leesstof maklik bereikbaaren


meergevorderdeboekehoër


opwaarhulleditlaterkan


bykom.–DIYDeon


Desember 2017tuis 15


Staanvas


In ons selfdoenghoeroe Deon de Goede en
sy vrou Debbie se huis in Brackenfell word
elke beskikbare sentimeter benut! Omdat
hul oopplan-leefarea nie baie muurspasie
het nie het hulle ’n smal muur langs die
voordeur vernuftig ingespan vir ’n boekrak.
Deon het ses sweefrakke van Suid-
Afrikaanse dennehout (50mm dik x 228mm
breed x 150mm diep) teen die muur
vasgesit met staalstawe en toe die voorkante
geverf met Annie Sloan-verf in die kleur
Paris Grey. Nou lyk dit net soos boeke!


vars idees


KONTAKTE Ian van Heerden 084 366 3733
Prowell Kitchens 021 871 1150 prowellkitchens.co.za

Free download pdf