1 Verwyder die dop maar behou die kop en stertjie van die
steurgarnale. Haal die derm uit en druk die geweekte stokkies van die
kop tot die stert deur die steurgarnale.
2 Vir die gremolata meng die suurlemoensap en -skil knoffel
pietersielie en olyfolie. Giet dit oor die steurgarnale en marineer
vir 10 minute.
3 Pak die steurgarnale in ân toeklaprooster. Braai tot pienk en
goudbruin terwyl jy deurentyd met die gremolata smeer. Geur met
sout en swartpeper en sit voor. >>
Gebraaide steurgarnale met gremolata
Genoeg vir 6 (2 per persoon) ⢠Bereidingstyd: 30â40 minute ⢠Gaarmaaktyd: 8â10 minute
- 12 ekstragroot steurgarnale
- 12 kebabstokkies in water geweek
- 2 suurlemoene sap uitgedruk en
skil fyngerasper - 1 knoffelhuisie gekap
- ân hand vol pietersielie fyngekap
- 10 ml olyfolie
- sout en varsgemaalde swartpeper
na smaak
Desember 2017 tuis 33