Tuis. 12

(Tuis.) #1
Dié dubbelbed in die gastekamer het Alda se ma
Madelief Roux dekades gelede vir R250 gekoop toe
Alda by haar eerste woonstel ingetrek het. Die laaikas
het sy later by haar ma geërf. “My naam was binne-in
geplak op ’n stukkie maskeerband” onthou sy. >>
Kussings van Plan B Vintage

“As ’n ding mooi is moet hy hier kom staan” sê Alda
oor die pragtige houtkas van Strand Trading Post in haar
sitkamer. Sy het die waskom en beker as sewejarige by
haar ouma Sannie Roux geërf.

46 tuis Desember 2017


Die ganglig pas perfek by
die plaasgevoel in Alda
se dekor.


Lig van Dassiesfontein-
plaaswinkel

Free download pdf