Tuis. 12

(Tuis.) #1
Die statige nuwe
portaal is in 2007
aangebou met ’n
trap wat na die
hoofslaapkamer en
-badkamer lei.

Die sitkamer is die enigste vertrek met ’n spatsel kleur.
Die gemakstoel met die gehekelde deken is Carol-Ann se
gunsteling-uitspanplek en die gestoffeerde tafeltjie ’n oorblyfsel
van die dae toe sy iets roois in elke vertrek gehad het.


Carol-Ann het dié linnekas op pad na
die braaikamer so turkoois en wit geverf.
“Meubels verf is vir my terapeuties” sê sy. >>

karoo-kersfees

Free download pdf