Tuis. 12

(Tuis.) #1

Wie woon hier?
Darryl en Amelia Caalsen en hul
kinders Emile (7) Monet (6)
en Mathias (3)
WAAR Riebeek-Wes
GROOTTE 350 m²


Die lang tafel in die kombuis kom van
Emile se skool waar dit met waterskade
en vol duimspykers en kramme buite
gestaan het. Die vinielvloerteëls met ’n
houtvoorkoms sluit perfek aan by die
houtvloere in die res van die huis. >>

Desember 2017 tuis 65


opknap

Free download pdf