Tuis. 12

(Tuis.) #1
Die agterstoep en braaiplek is Voor
haas onherkenbaar. Hier moes die
Caalsens ’n aangelapte waskamer
afbreek en 12 vragte grond wegry om
die terrein gelyk te maak vir
’n nuwe sementblad en ’n steenvloer.
Skadunet oor die nuwe prieel hou
die stoep en die huis smiddae koel
en die jong olyfbome is in pas met
die omgewing. >>

Braaiplek

Free download pdf