Tuis. 12

(Tuis.) #1
Die Caalsens se en suite was
voorheen die kerksaal se
kombuis wat hulle apart kon
koop. Hulle moes die vloer met
’n meter lig om dit gelyk met die
slaapkamervloer te kry. Die mure
is nie geteël nie want Amelia
wou die gevoel van ’n leefvertrek
skep. Sy het maande lank na
die regte wasbakkas gesoek;
die kandelaber en mat is ook
tweedehands gekoop.

Hier is nie ’n enkele nuwe


meubelstuk in ons huis nie. Ek hou


van ou meubels omdat dit ’n huis


uniek maak. – Amelia

Free download pdf