Tuis. 12

(Tuis.) #1

8 tuis Desember 2017


OP DIE KASSIE

Saamgestel deur Suné Esterhuizen
Stuur dagboeknuus minstens drie maande vooruit na
[email protected].

dagboek


In Weekend Reno (seisoen 1 begin 27 November
op The Home Channel kanaal 176 op DStv) blaas
die ontwerper Michelle Mawby en haar span
nuwe lewe in ou afgeleefde wegbreekplekke. In
elke episode het hulle een naweek om ’n kothuis
reg te ruk en te omskep in opgeknapte ruimtes
wat die eienaars oor naweke kan geniet.

Met meer as
170 uitstallers en alles
van mode en kos tot
dekor en geskenke is
daar iets vir almal!
Kaartjies by plankton.mobi
kos R60 of betaal R80 by
die deur (die prys sluit ’n
KAMERS/Makers-inkopiesak
in). Besoek kamersvol.com
of kry besonderhede op
Facebook.

1 Desember: Garden World Johannesburg
Met ’n skenking van R20 kry jy ’n kers en lirieke-
boekiesodat jy kan saamsing. Die aanbieder is
Lizz Meiring. Vir besonderhede en besprekings
skakel Garden World 011 957 2545.
13 Desember: Vergelegen-landgoed Somerset-
WesBring jou piekniekmandjie en geniet ’n aand
met familie op die grasperk by Vergelegen.
<ĂĂƌƚũŝĞƐďLJĐŽŵƉƵƟĐŬĞƚ͘ĐŽ͘njĂŬŽƐZΘϬ͘^ŬĂŬĞů
ĞůĚĞƌďĞƌŐŽƐƉŝĐĞďLJϬϮϭΘρϮκςϬΘǀŝƌŝŶůŝŐƟŶŐ͘
20 Desember: Granada Square Umhlanga

Liedere by kerslig


Fees van Wit Ligte
8 Desember: Die Werf Spier
Spier se gerestoureerde historiese
plaaswerf lui die fees seisoen in met
beeldhouwerk en lig installasies saam
met verskeie kunstige uit voerings
gechoreografeer deur Jay Pather.
Geniet ’n Spier Farm Kitchen-piekniek
(bespreek by picnics.spier.co.za) of lê
weg aan die heerlike plaaskos van
PJ Vadas se Hoghouse BBQ and
Bakery op die Werf – en teug aan ’n
gratis glas van een van Spier se
bekroonde Creative Block-versnitte.
Kaartjies by ǁĞďƟĐŬĞƚƐ͘ĐŽ͘njĂ kos R165 vir
volwassenes en R65 vir kinders onder 12
kos uitgesluit.

Die sangeres en aktrise Shelley McLean deel die verhoog met ’n lewende orkes vir ’n aandjie
van Kersliedere. Almal word genooi om ’n geskenk (nie toegedraai nie) saam te bring vir die
ZŽƚĂƌŝģƌŬůƵďǀĂŶhŵŚůĂŶŐĂ͕ǁĂƚĚŝƚĂĂŶďĞŚŽĞŌŝŐĞŬŝŶĚĞƌƐƐĂůƵŝƚĚĞĞů͘^ŬĂŬĞůϬϳϯϮςεςϭϭΘ͘

Desember-flitse
28 Nov.– 2 Des.: Besoek die Kroonheuwel-
Kersmark op Kroonstad op die 28ste
November (18:00–21:00) 29 Nov.–1 Des.
(09:00–19:00) en 2 Des. (08:00–12:00).
Skakel 083 635 2851.
2–3: Geniet die land
se voorste MCC’s by
die Cap Classique and
Champagne Festival
op Franschhoek;
kaartjies kos R375 by
webtickets.co.za. Sien
franschhoekmcc.co.za.
3 Des.–25 Jan.:
The Gallery op Riebeek-Kasteel bied ’n
solo-uitstalling deur die plaaslike kunstenaar
Solly Smook aan getiteld
Stories. Sien meer by
galleryriebeek.co.za.

4–22: Kies uit talle
handgemaakte items
by die Simply South Gift and Craft Fair
van die NG Kerk Bergvliet Kaapstad.
Besoek simplysouth.co.za vir inligting.
11: Januarie se Tuis is nou te koop!
14–23: Toegang tot die Kuns-Kersmark op
Parys is gratis. Skakel 082 958 6312.
15–29: Kry geskenke vir die hele gesien by
die Disakloof-geskenkmark op Bettysbaai.
Skakel 082 781 4597.
16: Versoeningsdag
16: Die Darling Summer-bierfees is net die
ding vir bier-entoesiaste. Kaartjies kos R
by webtickets.co.za. Vir inligting besoek
darlingtourism.co.za.
18–23: Ekliefkrismis by die NG Kerk
Herolds baai het dekor juwele speelgoed en
lekkernye. Besoek ekliefkrismis.co.za of
skakel 072 331 4335.
23: Die Skaapfees op Rhodes in die
Oos-Kaap spog met musiek stalletjies en ’n
potjiekos-kompetisie. Skakel 083 659 3271.
25: Kersdag
26: Welwillendheidsdag
31: Vier Oujaarsaand by die V&A Waterfront
met asemrowende vuurwerke van 18:30 tot
middernag. Skakel 021 408 7600.

KAMERS/Makers Irene 5 –10 Desember: Southdown College Irene Pretoria


Sing saam op Vergelegen
Free download pdf