Inânpatroon
Morgan en Damian Piper van Houtbaai is gaande oor
Marokkaanse teëls daarom was dit geen verrassing toe dié
paartjie se 60 m²-stoep ân Marokkaanse tema kry nie. Die
ruimte is afgewerk met teëls in soortgelyke kleure maar met
verskillende patrone. âOns wou gaste begroet met iets wat
die oog sal tref én genoeg vintage-inspirasie wat ons
persoonlikheid weerspieëlâ sê Morgan. >>
Indiese dubbeldeur van Private Collections;
stoepteëls van Moroccan Warehouse
3
TREFFEND
MET TEÃLS
Dis in die detail
Laat elemente van dieselfde
kleur uitstaan deur
verskillende patrone
skakerings of teksture
te gebruik.^