Tuis. 12

(Tuis.) #1
Saamgestel deur Beatrice Moore-Nöthnagel
(en haar Beagle Frodo)

Diere-


maniere


Vas aan die slaap!
Os Nina Roonie Mia Teddy Minki Benji Roxy en Bella is
poegaai ná die feestelikhede.– Hesmi Olwagen Bergville KZN

Vir die Kerskous


Bederf jou vierpootkind met ’n spesiale Friendship Collar en
bypassende armband vir jou (R599 shingavet.co.za). Dié
armbande word gemaak van
veganistiese leer is PETA-
goedgekeur en kom in agt
verskillende groottes – so dit
maak nie saak of jy ’n piepklein
chihuahua of ’n massiewe
Newfoundland het nie jy sal
iets kry wat pas! Jy kan ekstra
armbande koop vir die hele
gesin asook vergulde geluk-
bringertjies vir ekstra mooi!

Dis tyd vir vakansiejolyt


saam met ons dierekroos!


Wanneer


kom hy?
Karolis wag geduldig
vir Kersvader.


  • Lezani Stander
    Durbanville


Uiteindelik! Spikey het dadelik sy geskenk
oopgemaak! – Estelle Zamudio Groot-Brakrivier

Tradisievas
Yuma kom in die regte luim vir Kersfees.


  • Bettina Rupp Houtbaai


troeteldiere

Free download pdf