Stuur jou vrae na [email protected].
Nuwe tuiste vir Kiets
Lien Lutske van Steytlerville skryf
Ek het twee volgroeide katte vir wie ek
baie lief is. Ons verhuis binnekort terug
George toe en wil hulle saamneem maar
ek is so bang hulle gaan wegloop. Het
julle enige raad oor hoe ek hulle kan
help aanpas in die nuwe omgewing?
Drs. Quixi Sonntag
en Karien Brink (onder)
dieregedragskenners en
lede van die Suid-
Afrikaanse Veterinêre
reniging antwoord
Nuwe omgewing is altyd
n groot aanpassing vir
katte. Dié diere is baie
territoriaal en dit is ân
bekende feit dat hulle
ikwels na hul ou tuiste
probeer terugkeer. Dis veral
ân probleem wanneer die nuwe huis na
aan die oue is aangesien hulle maklik hul
ou wandelpaadjies opspoor en so weer hul
pad terug vind.
Hier is ân paar voorstelle:
- Hou jou katte vir die eerste week of twee
binne-in die huis en maak seker hulle kan
glad nie uitkom nie. - ân Goeie idee is om sowat 24 uur voor die
katte by die nuwe huis aankom ân Feliway-
geurverspreider (R595 apetslife.co.za) te
installeer in die vertrek waar hulle gehou
gaan word. Dit skei ân feromoon af wat hulle
rustiger sal maak en sommer gou tuis sal
laat voel. - Maar seker dat die toe ruimte lekker
wegkruipplekke vir katte het met baie
bekende voorwerpe uit hul vorige huis.
Moenie die sandbak en kosbakke vergeet
nie en maak seker al die vensters is
behoorlik toe. - Ná sowat drie tot vyf dae kan hulle baie
geleidelik die res van die huis verken maar
verkieslik nie die hele huis op een slag nie.
Moet hulle steeds nie buitentoe laat gaan nie. - Ná sowat twee weke kan jy hulle vir kort
rukkies onder toesig laat uitgaan. Doen dit ân
hele paar keer voordat jy hulle toelaat om op
hulle eie uit te gaan. - Maak seker jou katte het die nodige
identifikasie (soos mikroskyfies) en onthou
om jou adres op die databasis van jou
mikroskyfie-diensverskaffer te verander.
KONTAKsava.co.za
V&A
Trots Suid-Afrikaans!
Almal
ewe soet
Nosh BonBon
Flake en Rolo by
hul naamgenote!
- Miné Pretorius
Pretoria
Pak hom
by die horings
Chrystal hou haar lyf takbok.Â
- Carla Janse van Rensburg
Vanderbijlpark
e
A
Ver
ân
â
b
d
prob
Ve
Desember 2017 tuis 97
Die eienaars van die diere wie se fotoâs hier verskyn wen ân groot
K9 Camper vir honde of ân middelslag-Cupcake Bed vir katte van Wagworld
(wagworld.co.za). Albei produkte is by voorste veearts- en troeteldierwinkels te kry. Die
n vulsel van herwinde polikatoen;
die wasmasjien gooi. Stuur jou fotoâs
[email protected] â dalk
ëls op bladsy 126.
WEN!
K9 Camper is sterk duursaam en waterbestand met ân
die Cupcake Bed is weer omkeerbaar én jy kan dit ind
(minstens 2MB elk) en volledige kontakbesonderhede
isjoudieremaat ookân wenner!Sien ons kompetisiere