Tuis. 12

(Tuis.) #1

PETLEY’S PROMOSIE#meatymeals4all


Kry BOSS of Petley’s se Festive


Collections-kos en maak seker


Kersvader maak dié jaar by


almal ’n draai!


Staan ’n kans om R500 se blikkies BOSS of Petley’s Festive Collection te wen! SMS die woord FESTIVE gevolg
deur jou naam huis- en e-posadres voor 31 Desember na 33409 (elke SMS kos R150). Sien ons kompetisie-
WEN!reëls op bladsy 126.

Feeskos vir


dierekinders


D


is feestyd wat beteken
Suid-Afrikaners regoor die
land kuier rondom tafels wat
kreun onder die smaaklike eetgoed.
BOSS en Petley’s – troeteldier kos-
handelsmerke van topgehalte uit eie
bodem – moedig gesinne aan om
dieselfde vir hul vierpotige maats
te doen.
Met die Festive Collection (net ’n
beperkte oplaag is beskikbaar) wil
BOSS en Petley’s mense herinner
aan al die behoeftige diere – en om
hul eie troeteldiere gedurende die
feestyd te bederf.
BOSS en Petley’s hoop om deur ’n
veldtog op sosiale media ter onder-
steuning van welsynsorganisasies wat
na behoeftige diere omsien ook ’n
bietjie vakansie-vreugde na hul
vierpoot vriende oor die hele land te
bring. Soek op sosiale medie na
@PetleyZA en @BossDogFood en
bring liefde aan behoeftige diere.

Petley’s Gourmet Pet Nutrition is ook oorgehaal vir die
feestyd. Blikkies Petley’s Rich in Lamb with Vegetables and
Gravy (775 g) vir honde asook blikkies Coarse Paté ryk aan
sardyne en Coarse Paté ryk aan salm (375 g) vir katte is
alles deel van die Festive Collection.
Met tot 40% regte vleis in hul hondekos en 50% in hul
katkos is Petley’s voeding soos die natuur dit bedoel: ryk aan
proteïenryke vleis met min koolhidrate en geen kuns matige
geur- of kleurmiddels nie. Petley’s word stadig gekook sodat
al die goeie olies geure en voedingstowwe behoue bly.

BOSS bied smaaklike voedsame kos vir jou hond ongeag sy
ouderdom! Die nuwe BOSS Meat in Gravy-reeks laat die sterte
swaai in afwagting – met hul Sergeant’s Steak Flavour Meaty
Stew (775 g) vir honde is elke maaltyd ’n okkasie!
BOSS se beproefde formulering uitgewerk in samewerking
met troeteldier-voedingkundiges en voedseltegnici verseker dat
jou hond Peak Protection™ gegrond op sy lewenstadium geniet.
Jy kan reken op gesonde spysvertering ’n blink pels sterk tande
en bene en ’n goeie immuunstelsel. Sit ’n paar blikkies onder die
Kersboom – dis die perfekte geskenk vir Wagter!

V10098 Act 36/1947
V19612 Act 36/1947
Free download pdf