Tuis. 01

(Tuis.) #1

10 tuis Januarie 2017


[HOU DOP!]

WIEDonald Nxumalo
WAAR Johannesburg
SY WERK Hertex Fabrics het kragte saamgesnoer met die
binnenshuise ontwerper Donald Nxumalo vir A-List ’n
versameling materiaal wat spog met ryk teksture
metaalkleure en blinkmooi versierings. Sy inspirasie? Die
Goudstad. “Vir my is Johannesburg sinoniem met
glansrykemetaalkleure en blinkertjies” sê Donald. “Die wonder van lap
is dat elkeen daarmee ’n bietjie luuksheid kan ervaar; of jy nou ’n hele
rusbank daarmee stoffeer of net ’n strooikussing oortrek jy kan jou
ruimte opkikker en ’n bietjie van daardie glansryke leefstyl ervaar
ongeag jou begroting. Dis my visie vir dié versameling.”
Pryse vir A-List-lap begin by R605/m; besoek hertex.co.za.

wat’s nuut


Saamgestel deur Kim Arendse

[WARM KOPIES]

W W S b v m G

glansryke meta

Besoekmonoshop.co.zavir
mooigoedindieSkandi-styl
–soosdiéminimalistiese
kalenderwatjoudaaraan
herinneromelkedagten
volletebenut!

Ons is absoluut bekoor
deur dié treffende
Bilbao-mat van
The Rug Store (R2 890;
120 x 180 cm) veral
omdat dit handgemaak
is met duursame
herwinde lap. Besoek
therugstore.co.za.

Dié Boskke-hangplanthouers (13 cm hoog x
95 cm diep) sal verseker ’n glimlag op jou gesig
sit! Pryse begin by R455 elk en sluit die plantpot
’n plafonhaak plastiek-ankerprop 30 cm-
verlengdraad en aanwysingsboekie in – ideaal vir
die stadstuinier! Sien l-emile-et-son.com.

Hoe oulik is dié
badkamerrak van
@home (R2 999;
155 x 33 x 32 cm)?
Ons hou van die
eenvoudige
voorkoms van die
dennehout-
struktuur. Besoek
@home.co.za.

Wil jy ons van iets nuuts vertel? Stuur e-pos na [email protected].

Free download pdf