Tuis. 01

(Tuis.) #1
Op sy troontjie
Dek ’n tafel vol papierkegels met
blomme vir elke gas. Dis nie net
versiering nie maar ook ’n mooi
huis-toe-neem-geskenkie. DIY Deon
het elk van dié staanders gemaak
deur drie laaghoutblokkies (een
met ’n ronde gat bo) aan mekaar
te lym waarna dit wit geverf is.
Jy kan aanplak-etikette gebruik
as naamkaartjies of dit verf met
skryfbordverf en so elke gas se plek
by die tafel merk.
Aanplak-etikette van Mr Price Home

Vul ledige vakansie-ure met mooimaak-projekte in en om die huis.


14 tuis Januarie 2017


vars idees


Deur Johané Neilson en Marian van Wyk
Foto’s Francois Oberholster en Henrique Wilding
Free download pdf