Tuis. 01

(Tuis.) #1

Genot aan ’n tou
’n Bakkie lekkergoed is ’n moet in
elke huis of hoe? In Rial Visagie
en Daniel Swanepoel se huis op
Robertson hang die lekkergoed
in ’n glasborrel van Shades of
Ngwenya in Johannesburg.
Mooi en lekker! >>

Free download pdf