Tuis. 01

(Tuis.) #1
VERSKAFFERS MRP Home 0800 212 535 mrphome.com
Shades of Ngwenya 011 796 3006 Sibongile Memani 076 555 2441

Huisplante
Ons is mal oor die parmantige tuinhuisies vol lugplante in Sally
Pretorius se tuin op Heidelberg (lees en kyk nog tuinfoto’s op bl. 88).
As jy ’n voëlhuisie in jou tuin het wat nie genoeg aftrek van jou
geveerde vriende kry nie verf dit vrolik sit dit op ’n paal vas en
maak ’n plantjie daarin tuis.

Verras met blomme
“Ek omring my graag met blomme – regte blomme en
blommotiewe op al wat ’n oppervlak is” sê Katie Farringer
’n gastehuis-eienaar van Stellenbosch. Sy het die mosaïek-
kunstenaar Sibongile Memani gevra om selfs haar pizza-
oond met ’n blommotief te versier. En kyk net die sierlike
roospatroon teen haar muur (onder). Die sementreliëf is met
die hand gevorm en toe geverf.
Foto’s geneem by Skyview Manor (071 852 3083
skyviewmanor-stellenbosch.co.za)

vars idees

Free download pdf