Dié kompakte toevlug op
Suurbraak is weggesteek tussen
die bome waar die eienaars deel
voel van die natuur.
DIE BESTE
wêrelde
Deur Kim Arendse ⢠Fotoâs Francois Oberholster
Stilering Jana-Marie Koen
vakansiehuis
Die klein 87 m^2 -huisie^ se
enigste slaapkamer is in die
solderruimte en het ân pragtige
uitsig op die omringende
bos. Oop rakke bied pakplek
en staanskinkborde word as
bedkassies ingespan. Die
muurgemonteerde leeslampe is
funksioneel sonder om te veel
ruimte in beslag te neem.
Dekens van Hertex; kussing van
Weylandts
18 tuis Januarie 2017