Tuis. 01

(Tuis.) #1
Wie woon hier?
Bridget Impey en Maggie Davey
WAARSuurbraak Overberg
GROOTTE87 m²
ORIËNTASIE Noord

Die 42 m²- oordekte stoep (insluitend ’n 18 m²-
sitgedeelte wat met skuifdeure teen die elemente
beskut is) is waar meestal gekuier en geëet word.
Die skerm agter die eetkamertafel skuif oop en
daaragter is ’n ongerepte uitsig op die vallei.
Oranje landskap-kussing van Heartworks; gestreepte
rusbank en buitestoele en -tafel van Coricraft; geel-
en-wit planthouer van Dokter and Misses

Free download pdf