Tuis. 01

(Tuis.) #1

Die bankies in die sitkamer (bo) verskaf ook slaapplek vir vriende
en familie wat kom kuier; dis oorgetrek met lap wat hulle tydens ’n
vakansie in Ghana gekoop het. Laaie onder die bankies bied ekstra
pakplek.


Skinny laMinx-strooikussings en blomkussings van Vamp; geborduurde
hart-kussing van Heartworks


Bridget en Maggie maak goeie gebruik van die studeerhoekie in die
hoek van die slaapkamer(regs bo). “ ’n Mens sou dink die uitsig
is ’n probleem maar dis eintlik kalmerend – beter as die afleiding
van kantoorgeselsies!” sê Bridget.
Groot mandjie van Heartworks


Die wit trapreling (regs onder) is die handewerk van hul bouer
Tristan de Graaf van Off-the-Grid Projects. Hy het dit gemaak van
ou besemstokke wat hy met wit emaljeverf bedek het. >>


Eetarea

Kaggel

Buitekombuis

Skuifdeure

Buitestort
Badkamer

Kombuis

Sithoekie

Slaapkamer bo dié area

Oordekte stoep

Vloerplan Dek

Free download pdf