Tuis. 01

(Tuis.) #1

Tristan die bouer het die laaghoutkaste in
die funksionele kombuis gebou. “Dis lekker
dat dit diep genoeg is vir groot potte en
panne. Ekstra ruimte is so belangrik in ’n
klein huis” sê Maggie. Die binnemure is
ook van laaghout en die vloere van Suid-
Afrikaanse dennehout. >>


Plastiekmat van Heartworks; hanglampe van
Zebbies


Blink idee!
Vyf van die trappe strek tot
teen die muur sodat dit ook
pakplek kan wees.

Januarie 2017 tuis 23

Free download pdf