Wit sinkplate help dat die huis in die
somer koel bly. ân Sonkragpaneel wek
krag op vir die huis en ân buitetenk
(onder) wat hulle by RainQueen Tanks
in Somerset-Wes gekoop het vang
reënwater op vir noodgevalle.
Buitestoele en -tafel van Coricraft
Die garapa-dek is geskuur en verseël
met Waxol so ook die res van die huis
se buitekant. Die hout-drankietrollie
is ook Tristan die bouer se
handewerk.
Mat van Hertex; lanterns van Zebbies
Die eenvoudige badkamer (bo) maak
oop op ân patio (onder) met ân buite-
stort onder die beskutting van ân groot
boekenhoutboom.
Mungo-handdoeke van Vamp; badmat
van Weylandts; spieël van @home
24 tuis Januarie 2017