Tuis. 01

(Tuis.) #1

Januarie 2017 tuis 3


64


26


uitspantyd
18 ’n Saligebinne-buite-leefstylin ’n
kompakte ruimte op Suurbraak
26 LeserhuisDié toevlug op die Tuinroete
is die rustigheid vanself
38 Skoon lyne en rustieke afwerkingsin
’n plaasstyl-huis op Vleesbaai
46 ’n Vervalle bus is nou ’n stylvolle
vakansiehuis op wiele

dekor
12 KopiesMet sterre besaai
14 Vars ideesvir vakansiepret
52 ’n Oorvloedloof en blommegee dié
Kenilworthse huis lewe
64 Skep heeljaar ’n vakansiegevoel by
jou huis

weggee
6 Sê jou sêen wen ’n prys!
84 WEN met joutroeteldier-foto’s
86 Blokraai #98WEN ’n boek-
geskenkpak van R1 500
87 WENtwee nagte se verblyf vir twee
by Tintswalo Safari Lodge ter waarde
van R40 240

gereeld
8 DagboekJanuarie-hoogtepunte
10 Wat’s nuutaan diedekorfront
78 Vra die kenners
82 Vra vir JJ
83 Ougoed of hougoed
84 Troeteldiere
130 Agterblad Riana Scheepers gesels

Voorbladfoto

Francois Oberholster •

Stilering

Marian van Wyk

doen dit self
70 NaweekprojekSlim planne vir sitplek
76 BoekuittrekselAnnie Sloan gee ’n
afgeleefde laaikas nuwe lewe

jou tuin
88 Lesertuin’n Welige paradys op
Heidelberg Wes-Kaap
98 Inspirasie uitBoschendal se
groentetuin
102 Plant van die maandSpekboom
104 TuindagboekWoeker op jou werf

in die kombuis
108 SomerkosTropiese geure
120 Calamarislaaistap vir stap
122 Langpadkos! Heerlike happies vir ’n
piekniek of padreis
124 Kos & drank vir die siel

18


88


108


14


Tog te mooi!

Free download pdf