Tuis. 01

(Tuis.) #1
Die gastebadkamer onder die trap met sy vintage-
spieëls en blom-plakpapier het ’n botaniese tema.
Pasgemaakte wasbaktafel deur Froggatt & Frost

Belinda en Joe by hul
pragtige voordeur wat volgens
haar die huiskooptransaksie
beklink het.

’n Versameling prente en van die kinders
se kunswerke hang teen die muur van
die studeerkamer op die grondvloer.
Belinda het die kwilt op die bank van
afvalstukke Design Team-lap gemaak.
Blou-en-wit kussing van Skinny laMinx

Free download pdf