Die hoofslaapkamer het ân rustige
atmosfeer met ân fokusmuur in Plascon
se Seafoam. Die kopstuk is bedek met lap
van Lula Fabrics en die Morris-stoel is ân
vintage-vonds. >>
Blou katoendeken van Pezula Interiors
Phil die middelseun is die versamelaar
in die gesin. Belinda het rakke en
drukkers-laaie teen die muur opgesit
sodat hy al sy versamelgoed kan uitstal.
Ikea-lessenaar van Nevada Furniture
ân Lessenaar uit die 1950âs en laaikassie
van Vamp vorm ân netjiese werkstasie in
die 15-jarige Tom se slaapkamer.
Lamp van Woolworths;
stoel van Chair Crazy
ân Kunsgrasmat gee ân speelse kinkel aan
Harry se kamer met sy vintage-lessenaar.
Die kwilt is van Skinny laMinx-lap en
die gehekelde kombers is ook Norah se
handwerk.
Januarie 2017 tuis 59