Tuis. 01

(Tuis.) #1
JANUARIE-FLITSE
The Paleo Way(seisoen 1 begin op
7 Januarie op The Home Channel kanaal
176 op DStv) bied ’n fassinerende blik op
die Paleo-dieet. Die glanssjef Pete Evans
neem jou op ’n prikkelende kosreis wat
ŬLJŬŶĂǁĂƩĞƌƐŽŽƌƚŬŽƐŽŶƐǀŽŽƌƐĂƚĞ
geëet het met interessante onderhoude
deur vooraanstaande voedingskenners.

OP DIE KASSIE

Die Groot Moskou-
sirkus is hier!
1; 5–8; 10; 13–14 Januarie: The Mighty
Big Top Tent Montecasino Johannesburg
Met ’n sensasionele twee uur lange
program deur 65 Russiese supersterre en
die room van die internasionale sirkus-
wêreld – die snaaksste narre dapperste
akrobate en sweefkunstenaars – is dié
sirkus gesinspret op sy beste! Omdat hulle
die wêreld ’n beter plek wil maak gebruik
hulle nie diere nie. Kaartjies kos R195–
R595 by computicket.com; besoek
greatmoscowcircus.co.za. Pst! Die Groot
Moskou-sirkus kom in Februarie ook na
Bloemfontein en Port Elizabeth!

’n Gelukkige Nuwejaar
31 Desember: V&A Waterfront Kaapstad
Die V&A Waterfront se Nuwejaarsvieringe is
elke jaar beter! Buiten die gewilde vuurwerk-
skouspel sal daar ook verskeie vermaaksones
wees met temas wat die vier elemente –
aarde water wind en vuur – uitbeeld vlotte
van die Kaapstadse karnaval goëlaars
straatkunstenaars en opwindende uitvoerings
deur die Zip Zap Circus. Toegang is gratis.
Skakel 021 408 7500 vir besonderhede.

Strate toe!
Die Ballito NYE Street Party vind weer op 31 Desember in Sandraweg en by die
nagklub Crush in Ballito plaas. Onderneem ’n musikale nostalgie-reis en geniet net
die beste wat 2016 opgelewer het – ook kostrokke spesialisbier en dansvloere met
gewilde kunstenaars en platejoggies. Kry jou kaartjies by newyearsevesa.co.za.

1: Gelukkige Nuwejaar!
7 & 21: Verken die magiese
wêreld van rotspoele en leer
tydens ’n halfdag-kursus
hoe om makro-alge en
volhoubaar
es en te berei.
e bestanddele
at jy tydens Veld and Sea se
ursus by Kaappunt oes word
an gebruik in ’n smullekker
iddagete! Dit kos R550 per
rsoon of R2 000 vir ’n groep van
Besoek veldandsea.com.
bruarie-uitgawe
van Tuis is op die rakke
17: Die Rust-en-Vrede-galery in
Durbanville lui die nuwe jaar in
met ’n fantastiese solo-uitstalling
van die Tsjeggiese kunstenaar
Vasek Matousek wat deesdae op
Tulbagh woon. Dit open 19:
en die uitstalling is tydens galery-
tye te sien tot 22 Februarie.
Skakel 021 976 4691.
24 Januarie – 5 Maart: Die Fugard-teater se
treffer-musiekblyspel West Side Stor is in die
Nelson Mandela-teater in
Johannesburg op die planke.
Bespreek jou sitplek (pryse
van R190 tot R470) by
online.computicket.com.
26–29: Met ’n hoofverhoog ’n
rivierverhoog én ’n laataand-
verhoog is jy verseker van groot
pret by die Up the Creek-
musiekfees langs dieBreëriviernaby
Swellendam. Kry jou naweekpas by
upthecreek.co.za/tickets.
27–28:Verken die werk van alternatiewe
plaaslike visuele kunstenaars en musikante by
die 9de Arts Expo: Nine Lives by die Wolmer
Bush Lounge inPretoria. Dié fees spog met
twee verhoë stalletjies en ’n ruimte net vir
kunsuitstallings. Skakel 083 537 8996.

Delheim-oesfees
28 & 29 Januarie: Delheim Stellenbosch
Delheim se Begin van die oes-fees is terug
nadat ’n verwoestende brand op Simonsberg
verlede jaar se fees in die wiele gery het. Jy kan
uitsien na druiwe trap lewende musiek en
speletjies ’n heerlike oestafel en kindervermaak
tussen 12:00 en 17:00. Toegang kos R100 vir
volwassenes en R80 vir kinders; vir inligting of
om te bespreek skakel 021 888 4607 of stuur
e-pos na [email protected].

Christelle Duvenage Photography





dagboek


Saamgestel deur Johané Neilson
Stuur dagboeknuus minstens drie maande
vooruit na [email protected].
Free download pdf