Tuis. 01

(Tuis.) #1

Nespresso Boutiques:
V&A Waterfront | Canal Walk | Sandton City | Hyde Park Corner | Menlyn | Gateway
Nespresso Club: 0800 637773
http://www.buynespresso.com


Tuis in jou eie


Koffi ekroeg


Nespresso bied jou soveel meer as net knap
koffi emasjiene en smaaklike koffi es. Dit gee jou ook die
geleentheid om dié Feesseisoen jou gaste se asems
weg te slaan met ‘n splinternuwe manier om koffi e te
geniet met behulp van ‘n reeks sjiek koffi eresepte.

Jy kan enige Nespresso-masjien met of sonder
‘n melktoebehoorsel gebruik met ‘n Aeroccino-
melkskuimmaker om koffiemeesterstukke te skep.
Masjiene soos die Latt issima Touch of Pro maak dit selfs
nog makliker om topgehalte koffi edrankies tuis te geniet.

KARAMELMELKSKUIM VANIELJE YSKOFFIE

VURIGE DRAAK CAPPUCCINO


Verleen ‘n tikkie smaak aan jou dag met dié samevoeging van
soet en skerp geure.

MASJIENINDIEKOLLIG


DIE AEROCCINO
Nespresso se nuwe melkskuimmaker
die Aeroccino4 is selfs meer veelsydig en
geriefl ik as sy voorgangers. Met twee tipes
warm skuim warm melk en koue skuim bied
die Aeroccino4 jou ‘n wye verskeidenheid
eenvoudige maniere om nóg meer melk-en-
koffi e-resepte tuis voor te berei.

Die Latt issima Touch is een
van die mees kenmerkryke
tegnologieë wat Nespresso
aanbied en gee aan
koffi eliefh ebbers die geleentheid
om ‘n verhewe koffi e-ervaring
van hoogstaande gehalte tuis
te geniet.

Bestanddele


  • 2 Kapsules Volluto

  • 1 Skep vanieljeroomys

  • 4 Elpl. warm melkskuim

  • 1 Tlp. karamelstroop

  • 2 Tlp. sjokoladebrokkies


Voorbereiding


  • Berei die melkskuim voor.

  • Voeg die karamelstroop by
    en laat eenkant staan

  • Berei koffi e voor in ‘n groot
    koue koppie

  • Voeg die skep roomys
    onmiddellik by en bedek
    met die melkskuim

  • Versier met
    sjokladebrokkies


Bestanddele


  • Kapsule Indriya van India

  • Elpl sjokoladestroop

  • Swartpeper

  • 40ml warm melk


Voorbereiding


  • Skink die sjokoladestroop in ‘n cappuccinokoppie in

  • Strooi die swartpeper bo-oor die sjokoladestroop

  • Skink die Indriya in die koppie in

  • Maak bietjie melkskuim en giet dit bo-op die drankie

Free download pdf