Tuis. 02

(Tuis.) #1
[HOU DOP!]

ESIGHEID Heidi J Design
IE Heidi van der Westhuizen
AAR Kaapstad
AAR WERK Sy werk dalk uit ’n klein
orvol kamer in haar huis in Bellville maar
it gaan voor die wind met Heidi van der Westhuizen se
esigheid – plaaslik en internasionaal. Heidi vervaardig ’n
j r e e orreeks wat viniel-teëlplakkers bewertjies kurk-landkaarte
waterbestande vlagstringe plekmatte en hout- en perspeks-kandelabers
insluit. Haar werk is gereeld te koop by markte soos Tierlantynkies in
Pretoria Stellenberg Feesmark en die CY Market in Kaapstad. Gaan loer
gerus na Heidi se pragtige karavaan wat sy self mooigemaak het in die
2016-uitgawe van Tuis Opknap (nou op die rakke by winkels landwyd).
Besoek facebook.com/heidijdesign.

[BEDERFIE!] [WEN!]
Ons is absoluut
versot op dié
Margate-plakpapier
uit St Leger & Viney se
nuwe Anna French-
versameling (sowat
R3 000 per rol van
52 cm x 10 m) wat die
prag en kalmte van
die natuur uitbeeld.
Dis net die ding as jy
op soek is na ’n tikkie
vroulike sjarme. Sien
die res van die reeks
by stleger.co.za.

[UIT LAPLAND]
Vyf jaar nadat d -
Stuart Holding in Mali meer oor die
oeroue weeftradisies van dié Wes-
Afrikaland gaan leer het is Mungo
se Mali Cloth nou beskikbaar. Ons
hou van die geweefde patrone van
die lap wat te kry is in die vorm van
kussingoortreksels (R495) en
tafellopers (vanaf R580). Sien meer
by mungo.co.za.

Nevada Furniture ’n aanlynwinkel en invoerder
van IKEA-produkte gee ’n stylvolle Raskog-trollie
ter waarde van R1 999 weg aan ’n gelukkige Tuis-
leser. SMS net die woord RASKOG gevolg deur
jou naam huis-
e-posadres voor
28 Februarie na
33409 (elke SM
kos R150; sien
ons kompetisie-
reëls op bladsy
127 ). Vir nog
oulike kopies
gaan kyk by
nevadafurniture.
co.za.

wat’s nuut


Saamgestel deur Kim Arendse

Wil jy ons van iets nuuts vertel? Stuur e-pos na [email protected].

Free download pdf