Tuis. 02

(Tuis.) #1
’n Liefdespel
Nie alle Valentynsrangskikkings hoef net rooi te wees nie. Speel
erus met kleur – en dit sluit die houer in! “Ek het groen
nthuriums pienk en roomkleurige lisianthus ligpienk en
eldergeel rose rooi hanekamme ’n speldekussing en
rysgroen lamsoorblaartjies gebruik” sê Marlize. “Die
leurkombinasie is vars en speels.”

Vir ewig en altyd
Kranse is nie net vir Kersfees nie; die sirkel is ’n
simbool van ewigheid en kan maar heeljaar
eel wees van jou dekor. Dié een
(onder) is gemaak van
papierblomme
Limonium
perezii) – die
blomme word
ooi droog en
behou hul
treffende pers
kleur. Druk ’n paar
helderkleurige linte
in die oase vir
ekstra detail.

Prêt-à-pot
’n Hele versameling glashouers (oorkant) met
blomme pleks van een sentrale ruiker is ’n slim
manier van mooimaak met wat jy het. Kies houers
met interessante vorms – groot en klein lank en
kort – en sit enkelstele of minimale groeperings
rooi blomme in elkeen. Hier spog gladiolusse rooi
rose leeubekkies Hypericum-bessies en
hanekamme bymekaar met die groenigheid van
bloeiende hartjies katstert en salie vir afronding.


[MAAK JOU EIE TERRARIUM]
Stroop die blare van ’n paar wilgertakkies af en
ǀŽĞƌĚŝĞďŝŶŶĞŬĂŶƚǀĂŶ͛ŶŐůĂƐŇĞƐĚĂĂƌŵĞĞƵŝƚ
;͛ŶďŝĞƚũŝĞǁĂƚĞƌŽŶĚĞƌŝŶĚŝĞŇĞƐŬĞĞƌĚĂƚĚŝƚ
ƵŝƚĚƌŽŽŐͿ͘^ŝƚŶŽƵ͛ŶŬůĞŝŶƚĞƌƌĂĐŽƩĂͲƉŽƚũŝĞŵĞƚ
͛ŶŬƌƵŝĞƉůĂŶƚďŝŶŶĞͲŝŶĚŝĞŐůĂƐŇĞƐ͘

Free download pdf