Tuis. 02

(Tuis.) #1
Wie woon hier?
Nelia de Wet haar dogter
Jane seun Stephen
en hul terriër Emma
WAARSomerset-Wes
GROOTTE180 m²
ORIËNTASIE Noord

In die stylvolle Nelia de Wet se


pragtige huis sal jy glo jy is op die


Franse platteland – dis ontspanne


onopgesmuk en oop


vir verandering ...


Très chic!


’n Verweerde
sementpot
waarin ’n blou-
bessiebos groei
pronk op ’n ou
skoolbankie.


Deur Kim Arendse • Foto’s Francois Oberholster
Stilering Marian van Wyk
Free download pdf