Die ryk tekstuur van die rou elemente
in die eetkamer (oorkant) werk in die
neutrale palet met titsels groen van die
plante en hul loof: Orgideë agapante
Amaryllis disas en clivias vorm ân welige
fokuspunt voor die spieël. âHier kuier
ons gereeld met vriende en familie oor
heerlike kos en wyn. Om dié tafel word
daar baie gelag debat gevoer besluite
gemaak en lekker geselsâ sê Nelia. >>
Goiing (as tafeldoek gebruik) van Cape
Twines and Packaging; lampkap gemaak
deur Nelia van ân ou mandjie; die stoele
is ân tweedehandse kopie
Ons is dol oor
... dié stapel verweerde
Shakespeare-boeke op ân
korbeel onder ân swierige
ÆÄÄŵÍ<ƵŶÆÆÅÄÆůÄŶŶÄ
soos dié is regdeur die
huis sigbaar.
leserhuis
Februarie 2017 tuis 19