Tuis. 02

(Tuis.) #1

Februarie 2017 tuis 3


52


44


regruk met flair
36 Ontmoet ons2016-wenners!
38 KZN-paartjie seongelooflike
kombuis-opknapkry eerste prys
44 Ou plaasskooltjieop Wolseley nou ’n
gerieflike naweek-wegbreekplek
52 ’n Kothuis kry tonneplattelandse
sjarmeop Prins Albert

dekor
12 KopiesRooiwarm dekor
14 Vars ideesmet blomme
18 Franse huis sonder pretensieop
Somerset-Wes
28 Elegant en kontemporêrin
Centurion Pretoria
62 Rig onbenutte ruimtes in vir
Airbnb-verblyf en maak geld!

weggee
6 Sê jou sêen wen ’n prys!
79 WEN ’nBernina-naaldwerkmasjien
en Winon-stoommasjienevan
R20 335
86 WEN met joutroeteldier-foto’s
88 Blokraai #99WEN ’n wyngeskenkpak
van R1 500

gereeld
8 DagboekFebruarie-hoogtepunte
10 Wat’s nuutaan die dekorfront
80 Vra die kenners
83 Dekordilemma
84 Ougoed of hougoed
85 Vra vir JJ
86 Troeteldiere
130 Agterblad Riana Scheepers gesels

Voorbladfoto

Francois Oberholster •

Stilering

Marian van Wyk

doen dit self
68 Vinnige plannevir vrolike vensters
72 Maak jou eie mat met verf
en ’n stempel
76 Timmer ’n netjiese skoenrak

jou tuin
90 Lesertuin’n Lushof vol rose
100 Plante van die maand Lamstert
en pronkridderspoor
102 OpknapVan grasperk tot groentetuin
106 Tuindagboek Woeker op jou werf

in die kombuis
110 Klassiekegeurkombinasies
120 Kortpadkos Hoender in ’n japtrap
122 Sweetie-pies stap vir stap
124 Kos & drank vir die siel

38


90


110


18

Free download pdf