Tuis. 02

(Tuis.) #1

4 tuis Februarie 2017


alles watonsshuisisnou
wouhê’

droomhuis
afwerkings & kosteAl diefoto’s

beginhier

Jou

HEINZHUL EERSTEWINCKLERhOPKNAPiiOOR
‘Onsaanlyn-veiling’
Ou woonwaopgekikker
iPLANNEJOUBouWERFVIR’n woonstel
+iKuierplekSitjou eiepbyydievuur
Doenenswembadspaar!ditselfin

winsWAARDEiOPGEKNAPkoVERDUBBELop

REGRUK MET FLAIRONS REISDIE LAND PLAT! R

9 772073 884009

AnderNamibialandeN$47R47 (^505016008)
Hierdie redakteursbrief is altyd die lekkerste een om te skryf. Want in
Februarie wys ons die projekte wat koning gekraai het in ons jaarlikse
Regruk met Flair-kompetisie en soos altyd kan ek net sê: Hoe wonderlik.
In die letterlikste sin van die woord. Want afgesien van ’n gevoel van
verwondering oor die resultate wonder ek ook: Hoe het hulle dit reggekry?
Vir die eerste keer in jare is dit nie ’n volledige huis wat met die louere
weggestap het nie. En met goeie rede. Ek dink Victoria Zekveld die ma
van die huis het dit die beste opgesom met dié woorde: “Ons wou ons
kombuis so spoggerig moontlik laat lyk teen ’n sakpasprys.” En dis presies
wat sy en haar man Andrew reggekry het.
Want hoeveel mense (ek weet dit vanTuis-lesers veral) hou nie van ’n
mooi rustieke sementafwerking nie – op vloere teen mure as werkvlak in
die kombuis ... En dis wat die Zekvelds ook wou hê maar nie kon bekostig
nie. Toe besluit hulle: Ons doen dit self.
Klink dit eenvoudig? Wag tot jy sien wat dit als behels het. Daardie
stap-vir-stap-foto’s wat hulle met ons deel op bl. 38 en die moed en
deursettingsvermoë wat dit wys is wat uiteindelik die deurslag gegee het
toe die beoordelaars hul punte bymekaargetel het. Wees nou maar eerlik:
Sien jy kans om ’n werkvlak van sement te meng en te gooi – op een slag
sonder lasse in ’n huis met drie woelwaterseuntjies en dit sonder enige
kennis of ervaring van so ’n projek? En dan kom dit boonop so perfek uit
(en hier is die grootste triomf) teen net meer as R1 000?
Ek onthou met hoeveel ongeloof ons hier in dieTuis-kantoor na die
foto’s gekyk het toe ons die eerste keer die inskrywing sien. En in die
onderhoud die dag voor dieRegruk-gala was ek opnuut verstom. Wat die
Zekvelds reggekry het is die absolute vergestalting van waaroor dié
kompetisie gaan. En soos Johan Spies van ons borg Pennypinchers
Timbercity sê: Dis ook goed dat toekomstige deelnemers weet jy hoef nie
’n hele huis in te skryf nie; een vertrek is genoeg.
Hier moet ek darem net bylas: Dit was ’n uitsonderlik goeie jaar met
uitsonderlik goeie deelnemers. Die verskil tussen die wenners en
naaswenners was minder as 1 persentasiepunt. Naelbyt.
Ek hoop die projekte in dié uitgawe inspireer jou net so baie soos vir ons.
knap!
Tuis Opknap ons jaarlikse regrukgids met
inskrywings uit die Regruk met Flair-kompetisie is
steeds te koop. Kry jou eksemplaar by winkels
landwyd (laat weet my by [email protected]
as jy sukkel om een te kry).
ONTHOU OOK
2016-Regruk met Flair-
wenners Andrew en
Victoria Zekveld.
REDAKTEUR
Kaapstad-kantoor
Kaapstad-posadres
Kantoorbestuurder
Johannesburg-kantoor
REDAKSIE
Ontwerpredakteur
Senior ontwerper
Kreatiewe redakteur
Teksredakteurs
Artikelredakteur
Kosredakteur
Digitale redakteur
Fotograaf
Foto-opknapper
MEDEWERKERS
Handelsmerkbestuurder
Produksiebestuurder
Sindikasiebestuurder
Drywer/kantoorassistent
DRUK- EN DIGITALE VERKOPE
Hoof: Advertensieverkope
(Kaapstad en KZN)
Verkoopbestuurder (Johannesburg)
Sleutelklantbestuurder (Kaapstad)
Toonvenster-advertensies
SIRKULASIE
Sirkulasiehoof
Sirkulasiebestuurder
Produkbestuurder
Wicus Pretorius ([email protected])
18de Vloer Absa-gebou Adderleystraat 4 Kaapstad
Posbus 1802 Kaapstad 8000
Natalie Herman 021 408 3041
Media Park-gebou Kingswayweg 69 Auckland Park
Andrew Maritz
Joanne Uytenbogaardt
Marian van Wyk
Desiree Hartney en Johletta Brits
Kim Arendse ([email protected])
Johané Neilson ([email protected])
Shané Barnard
Francois Oberholster
René Nortjé
Shelly Bergh Sally Chance Elza Cooper
Deon de Goede Gerda Engelbrecht Marié Esterhuyse
Gillian Eva Kosie Jansen van Rensburg Frieda le Roux
Kay Montgomery Beatrice Moore-Nöthnagel
Justin Patrick Inge Prins Peter Rimell Maryke Roberts
Riana Scheepers Ludwig Taschner JJ van Rensburg
Amanda van Wyngaardt Stephanie Veldman
Roxanne Cloete 021 408 3815
Kim Petersen
Lucille van der Berg
021 408 3038 [email protected]
(Fotostate fakse en die pos van inligting)
Fuad Fritz
Sarah Curtis-Bowles 021 461 2396
Susan Pienaar 083 281 7300
Charlene Meyer 082 928 5970
Evonne Mehl 021 461 2396
Leoni Volschenk
Adele Minnaar 011 713 9440
Janine Snyman 011 713 9918
Kopiereg Media24. All regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe
toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese
middel weergegee word nie hetsy deur fotokopiëring skryf- of bandopname of deur enige ander stelsel
vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die standpunte gehuldig in
artikels rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies
wat in die tydskrif gepubliseer word akkuraat is kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid
aanvaar vir enige verlies skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. Die redaksie behou die reg om
veranderinge te maak aan enige materiaal wat aan die tydskrif gestuur word en kan nie aanspreeklik gehou
word vir enige skade aan of verlies van die materiaal nie. Alle pryse is onderworpe aan verandering en kan
verskil van winkel tot winkel; die prys in die winkel moet as die finale bevestigde bedrag beskou word.
Tuis word uitgegee deur Media24 Heerengracht 40 Kaapstad 8001. Tel. 021 406 2121
Uitvoerende hoof: Media24 Esmaré Weideman
Hoof: Media24 Drukmedia Ishmet Davidson
Hoof- finansiële beampte: Media24 Leefstyl Raj Lalbahadur
Uitgewer Marianne Erasmus • Finansiële bestuurder Jameelah Conway
Intekeninge hernuwings
en navrae
BEL 087 740 1023 • FAKS 086 457 5922
E-POS [email protected]
SMS “tuis” na 32361 (R1 per SMS)
WEB http://www.my-mags.com

Free download pdf