Tuis. 02

(Tuis.) #1

8 tuis Februarie 2017


dagboek


InƌŝƟĐĂů>ŝƐƟŶŐ(seisoen 1 begin op FEBRUARIE-FLITSE
7 Februarie op The Home Channel
kanaal 176 op DStv) help die
eiendomskenner Lisa Colalillo en die
opknappers Jo Alcorn en Carson Arthur
huiseienaars met vindingryke planne om
’n beter prys vir hul huis te behaal sodat
ŚƵůůĞŚƵůĚƌŽŽŵĞŝĞŶĚŽŵŬĂŶďĞŬŽƐƟŐ͘
Kyk saam en kry idees!

OP DIE KASSIE

Jo’burg Homemakers Expo
23–26 Februarie: Ticketpro Dome
Johannesburg
As jy wil opknap bou of mooimaak en
kan doen met raad en inspirasie loer in
by die Johannesburg Homemakers Expo.
Jy sal hier ook slim nuwe dekoridees en
-produkte kry waarmee jy jou huis kan
opkikker. Die ekspo is al in sy 24ste jaar
en beloof steeds al die beste uitstallers
onder een dak! Kaartjies kos R100 vir
volwassenes R60 vir pensioentrekkers
en is gratis vir kinders onder 12. Skakel
086 111 4663.

Cape Town Art Fair (CTAF)
17–19 Februarie: Kaapstadse
Internasionale Konferensiesentrum
Kom kyk na ’n diverse uitstalling van
kontemporêre kuns vanoor die hele wêreld by
die vyfde Cape Town Art Fair in KIKS. Meer
as 70 plaaslike en internasionale galerye stal
hul werke uit en jy kan uitsien na ’n program
van saamgestelde uitstallings spesiale
vertonings praatjies en rondleidings deur
kenners. Kaartjies kos R140 vir volwassenes
R100 vir studente en is gratis vir pensioen-
trekkers en kinders onder 12. Vir nog
inligting besoek capetownartfair.co.za.

Elke Saterdag en Sondag: Loer van 10:00 tot
16:00 in by die gourmetkos-en-handwerkmark by
die Cowhouse Market in Hazel-
dean Valley Pretoria. Dis troetel-
diervriendelik en spog met meer
as 42 stalletjies lewende musiek
en tonne pret vir die kleinspan.
Besoek cowhousemarket.co.za.
2–4: Die Cape Town 10s is terug
in Groenpunt! Aan die begin was
dit net ’n tienmanrugby-toernooi
maar nou is daar ook netbal
strandvlugbal en selfs Dodgeball.
Kom deel in die pret! Besoek capetowntens.com.
4: Moenie vanjaar se Franschhoek Summer
Wines tussen 12:00 en 17:00 by Leopard’s Leap
Family Vineyards misloop nie.
Geniet ’n proesel van die
Franschhoek Vignerons se keuse
vir die seisoen: wit rosé
Méthode Cap Classique en ligte
rooi – alles sal op die dag onthul
word! Kaartjies teen R180 per
persoon (van webtickets.co.za)
sluit ’n wynglas en proeë in.
Skakel 021 876 2861.
5: Geniet deli-kos kuns handwerk en lewende
musiek in ’n pragtige omgewing by die Ngwenya
Country Market op die eerste Sondag van elke
maand by die Ngwenya Glass Village in
Muldersdrift Gauteng. Skakel 082497 6054.
9–11: Die vars plattelandse lug roep! Rhodes se
Stoepsitfees beloof pret en plesier kuns
handwerk asook rus en vrede in die beste
geselskap. Besoek rhodesinfo.co.za.
11 14 16 18: Kaapstad Opera begin hul
2017-seisoen op ’n hoë noot met ’n nuwe
aanbieding van Verdi se donker melodrama
Rigoletto in die Kunstekaap-operahui
Kaartjies kos R100–R400 by
computicket.com.
11 Februarie–2 Maart: Izolda van
der Merwe put inspirasie vir haar
kuns uit alledaagse voorwerpe;
moenie haar uitstalling I see in
Colour in The artSPACE by
Millarweg 3 Durban misloop nie.
Skakel 031 312 0793.
13: Maart se Tuis is te koop
14: Geniet Valentynsdag!
24–26: Proe van die land se beste wyn en
gourmet-kos en neem deel aan die
buitelugaktiwiteite tydens die Stellenbosch-
wynfees op die Coetzenburg-sportterrein.
Besoek stellenboschwinefestival.co.za.

Saamgestel deur Johané Neilson
Stuur dagboeknuus minstens drie maande
vooruit na ĚĂŐďŽĞŬΛƚƵŝƐ͘ĐŽ͘njĂ͘

Vang die laaste van die vakansiegees
vas met ’n lekker teateruitstappie!
ŝĞďĞŬƌŽŽŶĚĞƌŽĂĚǁĂLJͲƚƌĞīĞƌ
ZĞŶƚ is van 16 tot 25 Februarie op
die planke in Kaapstad (Kunstekaap)
en van 28 April tot 7 Mei in
Johannesburg;:ŽďƵƌŐdŚĞĂƚƌĞͿ͘ŝĞ
blyspel vier sy 20ste bestaansjaar
met ’n energieke produksie deur ’n
trots Suid-Afrikaanse rolverdeling!
Kaartjies kos R295 en is beskikbaar
by ĐŽŵƉƵƟĐŬĞƚ͘ĐŽŵ͘
Free download pdf