Rose moet minstens vyf tot ses uur
direkte sonlig per dag kry anders blom
hulle minder. â Nan
In die voortuin groei rose in
kleurgroepe bymekaar. Hier
blom onder meer âDeloitte
& Toucheâ âGnome Worldâ
âMy Grannyâ âBarley Goldâ
en âForever Friendsâ. Teen
die heining agter rank
âBlossom Magicâ. >>
lesertuin
Februarie 2017 tuis 97