Tuis. 03

(Tuis.) #1
Muur geverf in
die Plascon-kleur
Wood Shadow

Hemelbed
“Koel en iets anders” is hoe Martina Klopper en Ian
Goodes van Spirited Level dié hangende beddens in hul
seun Kaspar se kamer beskryf. Reuse-boute in die
muur en sterk nylontou maak dit stewig. “Ons het die
idee op Pinterest gesien en gedink dis baie ouliker as
stapel-beddens. Maar Kaspar se reaksie was die beste:
“Wow! Ek kan vir altyd net hier bly!” vertel Martina.

KOM


SPEEL saam


Deur Marian van Wyk • Foto’s Francois Oberholster

Jy hoef nie jou dekor te ernstig op te neem nie. Dink nuut


en in volkleur vir ’n vrolike speelse atmosfeer.


12 tuis Maart 2017

Free download pdf