Tuis. 03

(Tuis.) #1

’n Klein ruimte kán maar ’n


bietjie boheems ingekleur word



  • kyk net so.


klein ruimte


DeurMarian van Wyk •Foto’sHenrique Wilding
AssistentNolene van Staden

Wie woon hier?
Suzelle en Dewaldt de Kock en
soms hul dogter Keana (20)
WAAR Nooitgedacht Village
buite Stellenbosch

EN KLEURVOL


Geel muur geverf in Plascon se
Gold Cadillac en blou muur in
Plascon Nuroof se Blue Aureole;
Oakland-vinielvloer in die kleur
Chestnut van Belgotex Floors;
koper-hanglampe van Weylandts

140 m^2


Kompak

Free download pdf