Tuis. 03

(Tuis.) #1
Die sessitplek-eetkamertafel kom al jare
lank saam met die gesin. Bo die tafel is die
huis se naam La Scarpetta ’n verwysing
na die Italiaanse spreekwoord fare la
scarpetta (“maak die skoentjie”) wanneer
mense ’n stuk brood deur die laaste
pastasous op hul bord trek sodat
dit nie verlore gaan nie. >>

Fokusmuur geverf in
die Plascon-kleur
Caribbean Current; La
Scarpetta-vinielplakker
van Vinyl Art SA;
hanglamp bo tafel
van Weylandts; blou
vaas van @home


Maart 2017 tuis 19

Free download pdf