Tuis. 03

(Tuis.) #1

4 tuis Maart 2017


Verlede jaar trek ’n vriend Kaap toe uit ’n ruim huis
in Johannesburg met ’n swembad en ’n koivis-dam
buitekamers en ’n waskamer stoepe alkant van die
huis én ’n tuiskantoor met ’n uitsig. Ook ’n
uitgestrekte tuin waar menige hond sou wou aftree.
Binne die konteks van ’n gesprek oor hoeveel
eiendom in die Kaap kos (ek lees onlangs iemand
het pas R90 miljoen vir ’n huis in Clifton betaal) sê
hy eendag: “Die eerste keer toe ek by jou huis
instap het ek gewonder nou waar’s die res?”
Kyk ek bly nie op ’n posseël nie. Daar is drie slaapkamers en twee
badkamers maar kinders gaan ook nie met groot sukses wegkruipertjie
kan speel nie. En wie ook al die soekwerk doen moet beslis nie tot tien tel
nie; daai tyd is die maatjie al vier huise straat-af en dalk vir ewig weg.
Iedergeval. Weldra koop Marius ’n woonstel in Seepunt (ons sal die
opknapprojek nog wys) – ’n eenslaapkamerplek naby die see met drie
parkeerplekke (dis eintlik ’n storie op sy eie want in die Kaap is parkering
duurder as ’n kombuis). Gemeet aan die Moederstad se standaarde ’n
goeie koop en “ruim”.
Toe hy intrek is dit ’n gestoei. Goed word verkoop boeke word minder
gemaak en in ’n stadium is daar groot ontsteltenis want hy het te veel
kuns vir te min mure. #eerstewêreldprobleme ek sê maar net.
Weldra is hy in en deesdae dolgelukkig – sonder die swembad die
visdam die stoepe die kantoor met ’n uitsig oor die tuin ... Soveel so dat
hy nou die dag ’n gans ander deuntjie sing toe hy by my kom kuier: “Jou
plek is darem baie groot wat maak jy met al die spasie?” sê-vra hy half
verwytend. “Dis eintlik ’n skande dat jy alleen hier bly. Wat van Moeder
Natuur moet jy nie ’n slag jou voetspoor kleiner maak nie?”
Was ek nou verontwaardig. Wat is nou weer daardie grappie oor die
moral high ground? “Is dit eensaam daar bo hè?”
Die punt van die storie: Grootte tel en dis alles relatief. Jou groot is my
klein en my klein is jou kasteel. Maar Marius het ’n punt beet. Die dae
van huise met leë kamers en kaste vol onbenutte goed en groot tuine met
dorstige grasperke (noudat dit so droog is hier in die Kaap) voel tog ’n
bietjie onnodig. Ek kritiseer nie; as dit vir jou werk doen dit. Maar as ek so
luister na die gesprekke rondom my en kyk na die briewe wat ek van
lesers kry hunker ál meer mense na kleiner en eenvoudiger – en
goedkoper. Dit het ek laas jaar al gesê en dit het beslis nie verander nie.
Dié uitgawe is tjokvol sulke kleiner blyplekke; ek hoop dit inspireer jou.
En as jy nog nie wil afskaal nie begin solank uitgooi vir wanneer daardie
dag aanbreek. Teen September gaan jy iedergeval te moeg wees vir ’n
spring clean doen dit sommer nou! Dis boonop ’n makliker nuwejaars-
voorneme as om te begin draf. Want dít gaan nooit gebeur nie of hoe?
Lekker lees!

Hallo


Inskrywings vir ons jaarlikseRegruk met
Flair-kompetisie is nou oop. In dié uitgawe
wys ons die laaste twee huisevan verlede jaar
se top-5; en nou wag ons vir nuwe projekte –
van volledige huise tot net een vertrek.
Kry al die besonderhede opbladsy 61.

ONTHOU OOK

REDAKTEUR
Kaapstad-kantoor
Kaapstad-posadres
Kantoorbestuurder
Johannesburg-kantoor

REDAKSIE
Ontwerpredakteur
Senior ontwerper
Kreatiewe redakteur
Teksredakteurs
Artikelredakteur
Kosredakteur
Digitale redakteur
Fotograaf
Foto-opknapper
Intern

MEDEWERKERS

Handelsmerkbestuurder
Produksiebestuurder
Sindikasiebestuurder

Drywer/kantoorassistent

DRUK- EN DIGITALE VERKOPE
Hoof: Advertensieverkope
(Kaapstad en KZN)
Sleutelklantbestuurder (Kaapstad)
Verkoopbestuurder (Johannesburg)
Toonvenster-advertensies

SIRKULASIE
Sirkulasiehoof
Sirkulasiebestuurder
Produkbestuurder

Kopiereg Media24. All regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie tydskrif mag sonder die geskrewe
toestemming van die redakteur gereproduseer of in enige vorm of deur enige elektroniese of meganiese
middel weergegee word nie hetsy deur fotokopiëring skryf- of bandopname of deur enige ander stelsel
vir inligtingsbewaring of -ontsluiting. Die redaksie onderskryf nie noodwendig die standpunte gehuldig in
artikels rubrieke en advertensies nie. Hoewel alle redelike voorsorg getref is om te verseker dat die advies
wat in die tydskrif gepubliseer word akkuraat is kan die redakteur en die uitgewer geen verantwoordelikheid
aanvaar vir enige verlies skade of ongerief wat daaruit mag voortspruit nie. Die redaksie behou die reg om
veranderinge te maak aan enige materiaal wat aan die tydskrif gestuur word en kan nie aanspreeklik gehou
word vir enige skade aan of verlies van die materiaal nie. Alle pryse is onderworpe aan verandering en kan
verskil van winkel tot winkel; die prys in die winkel moet as die finale bevestigde bedrag beskou word.

Tuis word uitgegee deur Media24 Heerengracht 40 Kaapstad 8001. Tel. 021 406 2121
Uitvoerende hoof: Media24 Esmaré Weideman
Hoof: Media24 Drukmedia Ishmet Davidson
Hoof- finansiële beampte: Media24 Leefstyl Raj Lalbahadur
Uitgewer Marianne Erasmus • Finansiële bestuurder Jameelah Conway

Intekeninge hernuwings
en navrae
BEL 087 740 1023 • FAKS 086 457 5922
E-POS [email protected]
SMS “tuis” na 32361 (R1 per SMS)
WEB http://www.my-mags.com

Wicus Pretorius ([email protected])
18de Vloer Absa-gebou Adderleystraat 4 Kaapstad
Posbus 1802 Kaapstad 8000
Natalie Herman 021 408 3041
Media Park-gebou Kingswayweg 69 Auckland Park

Andrew Maritz
Joanne Uytenbogaardt
Marian van Wyk
Desiree Hartney en Johletta Brits
Kim Arendse ([email protected])
Johané Neilson ([email protected])
Shané Barnard
Francois Oberholster
René Nortjé
Carissa Govender

Shelly Bergh Simone Borcherding Sally Chance
Elza Cooper Deon de Goede Gerda Engelbrecht
Marié Esterhuyse Gillian Eva Frieda le Roux Kay
Montgomery Beatrice Moore-Nöthnagel Alice Notten
Jan Ras Peter Rimell Riana Scheepers Ludwig
Taschner JJ van Rensburg Nolene van Staden
Henrique Wilding

Roxanne Cloete 021 408 3815
Kim Petersen
Lucille van der Berg
021 408 3038 [email protected]
(Fotostate fakse en die pos van inligting)
Fuad Fritz

Sarah Curtis-Bowles 021 461 2396

Charlene Meyer 082 928 5970
Susan Pienaar 083 281 7300
Evonne Mehl 021 461 2396

Leoni Volschenk
Adele Minnaar 011 713 9440
Janine Snyman 011 713 9918
Free download pdf