Tuis. 03

(Tuis.) #1
[KLEIN RUIMTES WAT HARD WERK]
Heather het dié wenke vir die inrig van ’n
klein ruimte:


  • As jy rakke of kaste installeer laat dit tot
    teen die plafon strek en moenie deurtjies
    hang nie. Span die boonste rakke in vir
    artikels wat jy die minste gebruik.

  • Kies ligte of ligdeurlatende boumateriaal –
    dit sal enige ruimte ’n gevoel van diepte gee.

  • Blindings neem minder plek in beslag
    as gordyne.

  • Goeie beligting is belangrik en beslis die
    belegging werd; beplan goed watter
    ligte jy waar wil gebruik.

  • Skaal af! Raak ontslae van
    enigiets wat nie ’n bepaalde
    doel het nie om rommel tot
    ’n minimum te beperk en
    ruimtes oop te hou. >>


Heather Parker

Wenk
’n Kompakte wasbak-
eenheid op rakke is
perfek vir ’n klein
badkamer.

Badlakens van Mungo

Free download pdf