Tuis. 03

(Tuis.) #1
Plascon Adviesdiens 0860 20 40 60 http://www.plascon.co.za

Plascon @Plascon plasconspaces Plascon Spaces Plasconsa

Gaan kry jou 2017 Kleurvoorspellingsbrosjure nou by ‘n


Plascon-handelaar. Ontdek die 32 kleurtendense en hoe jy dit


in jou huis kan tuis bring.


32 paint & colour trends for your home

Ontdek die jongste kleurtendense en wink die kleure
nader wat jou huis ‘joune’ maak. Al ons kleure
word deur wêreldneigings geïnspireer maar ons
interpreteer dit om by ons Suid-Afrikaanse smaak
en leefstyl te pas.

Jy kan op Plascon se kwaliteit en tegniese
kundigheid vertrou om jou drome in jou huis te laat
realiseer nou en in die jare vorentoe.

Gedrukte kleure mag van die werklike verfkleur afwyk.

voorspelling


kleur-

Free download pdf