Tuis. 03

(Tuis.) #1

8 tuisMaart 2017


MAART-FLITSE


/ŶĞůŬĞĂŇĞǁĞƌŝŶŐǀĂŶGreatest Gardens(tot
ϭϳDĂĂƌƚŽƉdŚĞŽŵĞŚĂŶŶĞů͕ŬĂŶĂĂůϭϳς
ŽƉ^ƚǀͿ͕ŬĂŶũLJ͞ƐĂĂŵƌLJ͟ǁĂŶŶĞĞƌ
ŝĂƌŵƵŝĚ'ĂǀŝŶĞŶĞůĞŶŝůůŽŶĚƌŝĞ
ƵŝƚĞĞŶůŽƉĞŶĚĞǁĞŐŐĞƐƚĞĞŬƚĞƚƵŝŶĞŝŶ
ǀĞƌƐŬŝůůĞŶĚĞĚĞůĞǀĂŶEŽŽƌĚͲ/ĞƌůĂŶĚ
ďĞƐŽĞŬĞŶŵĞƚŵĞŬĂĂƌǀĞƌŐĞůLJŬ͘

OP DIE KASSIE

Pret vir almal by Hobby-X!
2–5 Maart: Ticketpro Dome
Johannesburg
Selfdoeners kan uitsien na ’n fees vir
die sintuie by die 20ste Hobby-X-
uitstalling. Verlustig jou in pragtige
papier die mooiste breidraad lieflike
vintage-vondste treffende kleure
veelsydige krytverf aanloklike dekor en
meer! Kaartjies by die deur kos R80 vir
volwassenes en R20 vir kinders onder


  1. Besoek hobby-x.co.za.


Decorex Durban
18–21 Maart: Durban-
uitstalsentrum
Geniet ’n opwindende keur van
dekor ontwerp produkte en dienste
volgens die tema “Make your space
your living dream”. Skuur skouers
met top-ontwerpers en stap deur
vertrekke met die jongste binne-
versiering. Kaartjies kos R85 vir
volwassenes R75 vir pensioen-
trekkers en R20 vir kinders onder


  1. Besoek decorex.co.za.


Saamgestel deur Johané Neilson
^ƚƵƵƌĚĂŐďŽĞŬŶƵƵƐŵŝŶƐƚĞŶƐĚƌŝĞŵĂĂŶĚĞǀŽŽƌƵŝƚŶĂ
ĚĂŐďŽĞŬΛƚƵŝƐ͘ĐŽ͘njĂ͘

4–15: Die Koninklike Moskou-
Balletgeselskap is terug met ’n
huldeblyk aan die groot
Russiese komponiste Borodin
Rachmaninoff en Tsjaikowski.
Sien dit op die volgende datums:
4–5 in die Theatre of Marcellus
by Emperors Palace
Johannesburg; 7de in die Suid-
Afrikaanse Staatsteater in
Pretoria; 11de in die Natal Playhouse in Durban;
13de in die Guild Theatre in Oos-Londen en
14–15 in Port Elizabeth se operahuis. Kry
kaartjies by computicket.com.
4: Die Paarl-wynroete vier 2017 se oes in styl
met die 10de OmmiBerg ‘Round the Rock’-fees.
Deelnemende plase sal prettige aktiwiteite
aanbied en jy kan van die eerstes wees wat die
jong ongefiltreerde wyne van vanjaar se oes
proe. Besoek ommiberg.co.za.
5: Vier die einde van die oes in egte
plaasstyl met ’n Weintaufe-karnaval
op die Eikendal-landgoed op die R
tussen Stellenbosch en Somerset-
Wes; skakel 021 855 1422.
7–11: Verlustig jou in die kunste by
die uitstalling Lewe/Life (soos ek dit
sien/as I see it) aangebied deur
Friends in Art en Jaguar
Stellenbosch by die Jaguar/Landrover-toonlokaal
in Alexanderstraat. Skakel 021 886 9904.
10–12: Die Robertson-wynvallei se Hands-on
Harvest-program nooi jou na Ashton Robertson
Bonnievale en McGregor. Verken bekroonde
wynkelders proe (én trap!) druiwe of woon ’n
kos-en-wynparing by – daar’s beslis pret vir die
hele gesin! Besoek handsonharvest.com.
10–12: Die Reforest Fest-gesinsnaweek is ’n
boomplant-viering in die inheemse Platboswoud
tussen Stanford en Gansbaai. Kom slaan jou
tent op en keer terug na die natuur! Kaartjie-
pryse by quicket.co.za begin by R280 vir
volwassenes en R220 vir kinders van 4 tot 12.
13: April-uitgawe van Tuis is op
die rakke!
17–21: Geniet klassieke musiek tydens
Wakkerstroom se musiekfees waarvan die
opbrengs aan belowende musiekstudente
geskenk word. Besoek wmfestival.co.za.
21: Menseregtedag
25: Die eerste Earth Hour-veldloop/pretstap in
Gauteng word van 20:30 tot 21:30 op die
wildplaas Danielsrust naby Krugersdorp gehou.
Hekke maak om 16:00 al oop; bring dus ’n
piekniekmandjie saam. Kaartjies kos R
by quicket.co.za.

Tuis-hoogtepunt!


Die Randfontein-skou
2–5 Maart: Greenhills-sportstadion
Randfontein
Die Randfontein-skou met ’n fees van kos en
musiek bied nog altyd goeie waarde vir geld vir
een en almal. Geniet vermaak deur onder andere
Riana Nel Bobby van Jaarsveld Adam Tas en
Refentse en speletjies knortjorre motorfiets-
waagtoertjies ’n hondeskou stoei en sterkman-
vertonings. Besoekers kan ook uitsien na
honderde stalletjies lekker eetgoed biertuine
en ’n wyntent. Vir besonderhede skakel
011 412 2878 of besoekrandfonteininfo.co.za.

1–3: Design Indaba se jaarlikse Conference of Creativity by
Kunstekaap in Kaapstad word regstreeks na ander Afrika-
stede uitgesaai. Kaartjies vir die dag lange koppeluitsending kos
vanaf R380. Kry nog inligting by designindaba.com/festival.

dagboek

Free download pdf