Tuis. 03

(Tuis.) #1

Maart 2017 tuis 9


Wil jy inskryf?


SMS die
sleutelwoord
JEEVES na
33409.

KOMPETISIE


VYF gelukkige lesers kan elkeen ’n


Jeeves Tangent L Heated Ladder Rail


ter waarde van R6 200 losslaan!


WEN


D


ie nuwe Tangent L (520 x 1 890 mm) geïnspireer deur
die houtlere wat dikwels in badkamers gebruik word
om handdoeke aan op te hang bied nou dieselfde
sjiek ontwerpelemente plus al die voordele van ’n verhitte
handdoekreling.
Hoewel dit ’n praktiese energiedoeltreffende oplossing vir
die droogmaak en verhitting van handdoeke is het dié nuwe
model niks aan styl of funksie ingeboet nie. Trouens die
nuwe ontwerp gebruik minder elektrisiteit as ’n standaard-
gloeilamp. Vir veiligheid doeltreffendheid en gemak is die
eenheid gevul met vloeistof terwyl die beproefde Automatic
Heating Technology sorg dat die leer aan alle bedryfsvereistes
voldoen.
Die Tangent L word vervaardig van plaaslike vlekvrye staal
en is beskikbaar in ’n gepoleerde geborselde wit of swart
afwerking; dit kom ook met ’n ruim 25-jaarwaarborg wat van
Jeeves ’n markleier maak.
Vir nog inligting besoek jeeves.co.za.
DIE PRYS Vyf gelukkige lesers kan elkeen’n Jeeves Tangent
L Heated Ladder Rail ter waarde van R6 200 wen!

SKRYF SO IN


  • Aanlyn by tuis.co.za OF

  • SMS die woord JEEVES gevolg
    deur jou naam huis- of e-posadres
    na 33409 (elke SMS kos R150).
    Sien ons kompetisiereëls op
    bladsy 128.
    SLUITINGSDATUM 31 Maart 2017

Free download pdf