Tuis. 04

(Tuis.) #1

102 tuis April 2017


tuin


2 Vir die kruietuin



  • Spekboom (Portulacaria afra) vir hoër heinings teen die
    muur en Portulacaria afra ‘Green Carpet’ vir kleiner heinings

  • ’n Verskeidenheid kruie en groentes

  • Blomme soos malvas wildeknoffel viooltjies en
    kappertjies vir geur en kleur

  • ’n Suurlemoen- olyf- en avokadoboom en ’n
    hanepootdruif vir die prieel


3 Vir die grasperk en beddings



  • Kweekgras (Cynodon dactylon)

  • Syselbos (Plumbago auriculata) vir ’n groter
    heining teen die grensdraad

  • Kerkhofsipres (Cupressus sempervirens ‘Stricta’)

  • Spekboom (Portulacaria afra ‘Green Carpet’) vir klein heinings

  • Rotstuinsalie-grondbedekker (Plectranthus neochilus) en
    wildeknoffel (Tulbaghia violacea) tussen sipresse

  • Suurvy (Carpobrotus edulis) tussen die vrugtebome.


1 Vir die rotstuin



  • Aeonium-spesies

  • Agave attenuata

  • Echeveria-hibriede

  • Besemgras (Aristida junciformis)

  • Tradescantia pallida ‘Purple Heart’

  • Kleinaalwyn (Aloe brevifolia)

  • Varkoorplakkie (Cotyledon orbiculata)

  • Cotyledon decussata

  • Bitteraalwyn (Aloe ferox)

  • Blouaalwyn (Aloe striata)

  • Kransaalwyn (Aloe arborescens)

  • Harige aasblom (Stapelia hirsuta)

  • Orbea variegata

  • Klapperbos (Nymania capensis)

  • Gifbol (Boophone disticha)

  • Vygies (Drosanthemum-spesies)

  • Rankkopieva (Bulbine frutescens)


Plantlys


Kerkhofsipres

1

2

3

Die perseel ná
die bouprojek

Grasperk

Grasperk

Stoep

Avokado -
boom

Suurlemoen-
boom

Olyfboom

Suurvy-
grondbedekker

Rotstuin met
vetplante en
kaktusse

Höe spekboom-
heining

Sitbankie

Kareeboom

Kareeboom

Syselbos-heining

Sipresboom-laning

Tulbaghia- en
Plectranthus-
grondbedekker
spekboom vir
klein heining

Inrit

Gruispaadjies

Kruie groente en
blombeddings met
spekboom-heinings

HUIS

Sitbankie
onder prieel
Free download pdf