Tuis. 04

(Tuis.) #1

’n Ou geelhout-meultregter het ’n ereplek op die onderpunt van die gang.
Regs is ’n deel van die oorspronklike 22 m lange klipmuur van die “bouval”
wat Lynne gekoop het. Gedurende die dag stroom die son se strale deur die
daklig en snags verskaf die versonke ligte in die vloer ’n sagte gloed. >>

Free download pdf