Gedempte kleurskakerings skep ân ontspanne atmosfeer vir
kook en kuier in die oopplan-kombuis(links). Lynne kon
nooit eetkamerstoele kry waarvan sy hou nie toe teken sy ân
skets van wat sy wou hê en laat hierdie stylvolle buldenim-
oortreksels by Kommaweer Stoffeerders op George maak. âDis
perfek vir my gestroopte kombuisâ sê sy. ân Pragtige deur
met spieëls uit Bali(bo)skei die kombuis en studeerkamer.
Disindiedetail
Lynne se vleuelklavier staan in ân sit-area reg langs
haar slaapkamer. âEk speel so graag maar in
Johannesburg het ek min kans daarvoor gekry â ek
was net altyd aan die werk. Hier het ek besluit
gaan ek elke aand minstens een stuk speel voor
slaaptyd.â DÅÄÆÆÄÄ«ÄŶÄÄWÄÅÄÆƵÆÇÄŶÄÆLJĬŽƵÆhet sy
by Sotran in Johannesburg gekoop ter herinnering
aan die perde wat voorheen hier gewoon het.
Oral word karaktervolle
artikels soos hierdie lanterns
uitgestal â alles dinge wat op
die terrein opgetel is.
Dis in die detail
AfgevlakteÇůŽÄÆÄÅÄÇÄÆĨŵÄÆWůÄÆÄŽŶ-
vloerverf in die kleurÄÆŬWÄÄÆů deur
die hele huis skep ân naatlose voorkoms.
Die tafel oorkant die voordeur was
ân herwinningsprojek: Lynne het dit
gemaak van ân ouÍÇÄÆÆÅ½Æ©Ä meulrat wat
sy op die erf ontdek het.
Danksy ân leksel verf het ÍŶÄŶÆÄŬÄ
meelblik nuwe lewe gekry â en
nuwe nut as staanplek vir kieries.
Die lieflike groot
kroonkandelaar
bo die eetkamer-
tafel is van la
Basse-cour
ân Franse
meubelwinkel in
Johannesburg. April 2017 tuis 19