Die kompakte binnehof
met sy knus ontbyt-
hoekie kry heerlike
oggendson wat danksy
die glasdeur ook by die
sitkamer inskyn.
Tafel en stoele van
LâOrangerie
Die voordeur het eers geel
glaspanele gehad. Mandy
het dit met deursigtige glas
vervang die deur geverf en
kopertoebehore bygevoeg.
Mandy se gunsteling-ruimte die
tuiskantoor is ân houtbalkon met ân
asemrowende uitsig op die see en berg.Â
Lamp stoel en tafel van @homelivingspace;
geel hasie-boekstut van Happy Harry