Tuis. 04

(Tuis.) #1

8 tuis April 2017


dagboek


Die ma-en-seunspan Dol en Joe Strydom is
passievol oor oudhede en erfstukke. In die
nuwe reeks Skatjagter (Maandae om
17:30 op VIA kanaal 147 op DStv) vat
hulle die pad na markte skrootwerwe en
ĂŶĚĞƌƵŝƚŚŽĞŬĞŽŵǀĞƌŐĞƚĞƐŬĂƩĞƵŝƚƚĞ
ƐŶƵīĞůĞŶƚŽƚŚƵůǀŽƌŝŐĞŐůŽƌŝĞƚĞŚĞƌƐƚĞů͘

OP DIE KASSIE

Decorex Kaapstad
27–30 April: KIKS
Vir dekor- en ontwerp-
inspirasie kennersraad
nuwe ontwikkelings en die
jongste trends in huisdekor
loer van 10:00 tot 18:00 in
by Decorex in die Moeder-
stad. Kaartjies kos R95 vir
volwassenes R85 vir
pensioentrekkers en R20 vir
kinders onder 12. Besoek
decorex.co.za.

Saamgestel deur Johané Neilson

1:Ontsnap die stad se
gedruis op die Gesins-
oesfees by Paul Cluver
Wines in die Elgin-
wynvallei; daar’s hope
vermaak vir die kleinspan
terwyl die grootmense
sider en wyn proe. Kaartjies kos R250 per
volwassene en R100 vir onder-18’s by
webtickets.co.za. Besoek cluver.com.
1–2: Kom eet vye by die XTN-vyefees op die
plaas Uitkijk Voor-Paardeberg noord van die
Paarl. Hoogtepunte sluit trekkerritte vir die
kleinspan en ’n pretloop (runthewines.co.za) in.
Kaartjies kos R150 vir volwassenes en R50 vir
onder-18’s by computicket.com.
8–9: Beleggers in
eiendom moenie The
Property Buyer Show in
KIKS in Kaapstad misloop
nie. Kaartjies kos R80 by
iticket.co.za. Sien
propertybuyershow.com.
14:Goeie Vrydag
17:Gesinsdag
17:Vier Paasfees met ’n bring-en-braai in
Mount Pleasant-park PE waar die kleinspan
kan Paaseiers soek teen R25; die opbrengs
gaan aan liefdadigheid. Kry kaartjies by
quicket.co.za.
22: Vier Botrivier se nuwe wyn-oes by Barrels
& Beards; kaartjies kos R450 by quicket.co.za.
26–30: Besoek KAMERS/Makers by St John’s
College in Houghton vir handw
musiek kos en wyn. Kaartjies
R60 by plankton.mobi. Besoek
kamersvol.com.
26–1 Mei: Die Tierlantyn’kies
Kuier en Koopfees by tent 3Ci
Saalstraat 56 in Zwavelpoort
Pretoria spog met dekor klere
juweliersware geskenke deli-
produkte en speelgoed. Toegan
R35. Besoek tierlantynkies.co.za.
27: Vryheidsdag
27–30: Die South Coast Bike Fest in Margate
KZN kombineer aksiesport met witwarm
plaaslike musiek. Toegang is gratis as jy vooraf
aanlyn inskryf vir die #freefunseeker-kaartjies
by quicket.co.za. Kry al die inligting by
southcoastbikefest.co.za.
29–1 Mei: Die Protea Cullifest in Cullinan
buite Pretoria beloof hope pret van plant- en
kunsstalletjies ’n bier-en-wyntuin heerlike kos


  • en op die Maandag ’n landloop en
    fietswedren. Skakel 083 865 0563 of besoek
    proteacullifest.co.za.


Tuis-hoogtepunt!


k R

onder 18 s by comput

G i V d

SA Kaasfees
28–30 April: Sandringham Stellenbosch
Die immergewilde SA Kaasfees spog met die
grootste verskeidenheid kase asook voorste
wyne konfyt inheemse tee en vele meer. Kry
kaartjies teen R160 vir volwassenes en R100 vir
pensioentrekkers by computicket.com (kinders
onder 13 kan gratis ingaan).

WEN!


Vier gelukkige lesers kan elk vier kaartjies na die SA Kaasfees
wen (net geldig vir Vrydag 28 April). SMS die woord
CHEESEFEST jou naam en e-posadres na 33409 (elke SMS kos R150).
Kompetisie sluit op 20 April; sien ons kompetisiereëls op bladsy 128.

Kom smul
na hartelus by die
Prins Albert-olyf-en-
kosmark op
28 en 29 April op
dié pragtige
Karoo-dorpie. Sien
princealbert.org.za vir


nog inligting. (^) ers by St John s
werk
kos
k
e
ng kos
oza
Stuur dagboeknuus minstens drie maande
vooruit na [email protected].
Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK)
8–15 April: Oudtshoorn Kom Karoo toe vir ’n uitstekende program propvol
musiek teater en vermaak asook smullekker kos en heerlike wyn by vanjaar se
KKNK. Tuis is vanjaar terug by die fees! Loer gerus in by ons gratis selfdoen-
demonstrasies op 11 en 12 April in die Media24-Feeskafee op die hoek van
Baron van Reede- en Voortrekkerstraat. Besoek kknk.co.za vir al die
besonderhede.

Free download pdf